Torrabaai se leeuwyfie beweeg binneland toe
‘Seekos’ vir woestynleeus se oorlewing
Dit is belangrik vir die bewaring van die woestynaangepaste leeubevolking dat hulle aanhou om toegang tot voedsel langs die kus te hê – as 'n alternatief vir boere se beeste.
Die woestynaangepaste leeuwyfie wat die afgelope vakansieseisoen op Torrabaai gekuier het, het klaarblyklik gister eindelik begin aanstaltes maak om die gebied te verlaat. Die Dese
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article