Nuwe akwaponikaplaas se blaarslaai op winkelrakke
Geen chemiese kunsmis of pesdoders
Akwaponika, soos hidroponika, gebruik net 10% van die water wat produksie in grond benodig en is dus 'n logiese oplossing vir sentrale Namibië.
In Okahandja het een van Namibië se jongste akwaponika-fasiliteite pas begin om vars groen blaarprodukte aan Freshmark te verskaf, wat beteken dit is landswyd op die winkelrakke v
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article