Namibiër wil reservaat in suid-Angola uitbrei
Plaaslike olifante ook op pad na Cuatir
Planne om die Cuatir- private natuurreservaat van 20 000 hektaar na 200 000 hektaar te vergroot om grootvoete en buffels te huisves, is in die pyplyn.
Die bekende Namibiese sakeman en vlieënier Stefan van Wyk speel ’n belangrike rol in natuurbewaring in Angola waar hy die Cuatir- private natuurreservaat gevestig het. Van Wyk w
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article