Eerste druiwe-oes uit die Noorde

Francoise Steynberg
Die Otjimbele-druiweprojek is die eerste druiweprojek in die noorde van Namibië en het sy eerste oes van ITUM-tafeldruiwe in September gehad – net ’n jaar ná dit geplant is. Die projek beslaan 15 hektaar by Etunda in die Omusatistreek en word deur die Namibiese raad vir die bevordering van beleggings en ontwikkeling (NIPDB) gefasiliteer. Tot dusver is meer as 150 werksgeleenthede geskep en produksie is uitgebrei om mielies, patats en waatlemoen in te sluit, asook aspersies, hoofsaaklik vir uitvoerdoeleindes. Foto’s NIPDB

Comments

Namibian Sun 2024-11-22

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!