Boere in Zambezi kry skuld vir massa-beesvrektes
FAO help met inentingsveldtog
Ná meer as 500 beeste gevrek het, is bevind dat beeste nie ingeënt of ontwurm is nie. Sowat 75% van geraakte boere gee ook geen broodnodige voeraanvullings aan hul beeste wat noodsaaklik is gedurende droogtetye nie.
Die direktoraat van veeartsenydienste (DVS) in die ministerie van landbou, water en grondhervorming doen ’n dringende beroep op boere oraloor Namibië se noordelike kommunale geb
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article