Privaatskool Elnatan gaan groen

JUSTISIA SHIPENA
Anja Spangenberg



Privaatskool Elnatan neem die voortou en sit nuwe lig in die hemelruim met ’n nuwe sonkrag-projek.

Dit is welbekend dat Namibië van die hoogste sonstraling vlakke ter wêreld het. Sonenergie is ’n gratis energiebron en sal nooit verdwyn nie. Met ’n gemiddeld van 300 dae van sonskyn per jaar, sal die lig in Elnatan nie vinnig verdof nie. Privaatskool Elnatan het die besluit geneem om vanaf 2020 nie meer alleen afhanklik te wees van fossielbrandstowwe vir die generering van elektrisiteit nie, maar om die Afrika-son as natuurlike kragbron te benut.

Die fel droogte van die afgelope jare het ’n groot finansiële impak op elke Elnatan-ouer gehad. Finansiële druk het sommige ouers met geen ander keuse gelaat as om hul kinders na meer bekostigbare skole te stuur nie. Die effek van skool verskuiwing laat ’n enorme impak op die lewens van individue sowel as huisgesinne.

Elnatan skep ’n huislike atmosfeer, waar leerlinge saam as een familie funksioneer. Die verskuiwing na ‘n skool verder van die huis eis in baie gevalle sy tol op die emosionele welstand van baie kinders.

Om hierdie situasie te vermy het die direksie asook die ouers na baie ure van kopkrap en beraadslaging tot die slotsom gekom dat daar vinnig ’n plan gemaak moet word rakende die finansies van die skool. Jaarliks spandeer die skool duisende rande vir die verbruik van elektrisiteit. Deur die huidige elektrisiteitsverbruik om te skakel na sonkrag, kon duisende bespaar word en sodoende die skoolfonds so laag as moontlik hou. Alhoewel die aanvanklike kapitale belegging in sonkrag baie hoog is, kompenseer die vermindering in die maandelikse premie op die verbruik van elektrisiteit hiervoor en is dit in die langtermyn die beste opsie, nie net finansieel nie, maar ook vir die omgewing.

Dit was nie nodig om grondgebied af te staan vir die oprigting van die sonpanele nie. Die huidige dakstrukture van die geboue het hul daartoe verleen dat die sonpanele direk op die dakke van die geboue geïnstalleer kon word. Kostes is ook so bespaar, aangesien dit ook nie nodig was om die sonpanele af te kamp en te beveilig nie.

Elnatan poog om die fisieke- en emosionele welstand van die leerlinge, die ouers asook die gemeenskap in ag te neem. Deur die gebruik van sonkrag word nie net die skool se koolstof voetspoor verminder nie, maar neem Elnatan ook leiding en stel ’n voorbeeld vir die gemeenskap.

Elnatan is nie net kindervriendelik nie, maar ook omgewingsvriendelik.

Comments

Namibian Sun 2024-09-20

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment

LaLiga: Leganés 0 vs 2 Athletic Club | Real Betis 2 vs 1 Getafe | Mallorca 1 vs 0 Real Sociedad SerieA: Cagliari 0 vs 2 Empoli Katima Mulilo: 25° | 39° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 15° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 19° | 34° Otjiwarongo: 13° | 32° Omaruru: 14° | 32° Windhoek: 11° | 28° Gobabis: 9° | 30° Henties Bay: 11° | 18° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 06:23, High tide: 12:53, Low Tide: 19:02, High tide: 01:16 Swakopmund: 12° | 14° Wind speed: 22km/h, Wind direction: NW, Low tide: 06:21, High tide: 12:51, Low Tide: 19:00, High tide: 01:14 Walvis Bay: 11° | 17° Wind speed: 23km/h, Wind direction: N, Low tide: 06:21, High tide: 12:50, Low Tide: 19:00, High tide: 01:13 Rehoboth: 7° | 29° Mariental: 7° | 26° Keetmanshoop: 6° | 24° Aranos: 6° | 27° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 6° | 23° Oranjemund: 15° | 30° Luanda: 22° | 24° Gaborone: 11° | 17° Lubumbashi: 18° | 36° Mbabane: 8° | 9° Maseru: 3° | 13° Antananarivo: 11° | 28° Lilongwe: 21° | 31° Maputo: 14° | 15° Windhoek: 11° | 28° Cape Town: 10° | 21° Durban: 13° | 14° Johannesburg: 7° | 9° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 21° | 34° Harare: 17° | 30° Currency: GBP to NAD 23.26 | EUR to NAD 19.53 | CNY to NAD 2.48 | USD to NAD 17.5 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.16 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.93 | USD to AOA 927.77 | USD to BWP 13.17 | USD to EGP 48.46 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.45 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1831.97 Down -0.38% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14246.86 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30937.69 Up +1.96% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 620.19/OZ UP +1.27% | Copper US$ 4.31/lb DOWN -0.0033 | Zinc US$ 2 884.80/T DOWN -0.23% | Brent Crude Oil US$ 74.70/BBP DOWN -0.0025 | Platinum US$ 975.89/OZ DOWN -0.0069 Sport results: LaLiga: Leganés 0 vs 2 Athletic Club | Real Betis 2 vs 1 Getafe | Mallorca 1 vs 0 Real Sociedad SerieA: Cagliari 0 vs 2 Empoli Weather: Katima Mulilo: 25° | 39° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 15° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 19° | 34° Otjiwarongo: 13° | 32° Omaruru: 14° | 32° Windhoek: 11° | 28° Gobabis: 9° | 30° Henties Bay: 11° | 18° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 06:23, High tide: 12:53, Low Tide: 19:02, High tide: 01:16 Swakopmund: 12° | 14° Wind speed: 22km/h, Wind direction: NW, Low tide: 06:21, High tide: 12:51, Low Tide: 19:00, High tide: 01:14 Walvis Bay: 11° | 17° Wind speed: 23km/h, Wind direction: N, Low tide: 06:21, High tide: 12:50, Low Tide: 19:00, High tide: 01:13 Rehoboth: 7° | 29° Mariental: 7° | 26° Keetmanshoop: 6° | 24° Aranos: 6° | 27° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 6° | 23° Oranjemund: 15° | 30° Luanda: 22° | 24° Gaborone: 11° | 17° Lubumbashi: 18° | 36° Mbabane: 8° | 9° Maseru: 3° | 13° Antananarivo: 11° | 28° Lilongwe: 21° | 31° Maputo: 14° | 15° Windhoek: 11° | 28° Cape Town: 10° | 21° Durban: 13° | 14° Johannesburg: 7° | 9° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 21° | 34° Harare: 17° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.26 | EUR to NAD 19.53 | CNY to NAD 2.48 | USD to NAD 17.5 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.16 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.93 | USD to AOA 927.77 | USD to BWP 13.17 | USD to EGP 48.46 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.45 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1831.97 Down -0.38% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14246.86 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30937.69 Up +1.96% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 620.19/OZ UP +1.27% | Copper US$ 4.31/lb DOWN -0.0033 | Zinc US$ 2 884.80/T DOWN -0.23% | Brent Crude Oil US$ 74.70/BBP DOWN -0.0025 | Platinum US$ 975.89/OZ DOWN -0.0069