Oshakati-munisipaliteit takel massabehuising
Oshakati-munisipaliteit takel massabehuising

Oshakati-munisipaliteit takel massabehuising

Dorp wil stad word
Gerine Hoff
Ondangwa is die digbevolkste gebied in die Oshanastreek, met 176,4 mense per vierkante meter.
Altesame 34 % van Oshana se bevolking is jonger as 15 jaar en meer as 54,7 % is vroue. Daar is 83 mans vir elke 100 vroue. Teen 2011 was 22,2% van die bevolking getroud, 3,9% was in saamblyverhoudings en 2,1% was in tradisionele huwelike.
Ongeveer 61 % van die bevolkingsgroep ouer as 15 jaar is “ekonomies aktief” in die landbou- en visserysektor (25,3%); 16,3% voorsien dienste en 12,1% bestaan uit beroepslui. Selfonderhoudende kommunale boere voorsien meer werksgeleenthede (30,5%) as enige ander sektor in die streek.
Skokkend is dat kinders (jonger as 18 jaar) aan die hoof van 37 284 huishoudings staan, méér so in die stedelike gebiede (19 558 huishoudings) as in landelike gebiede (17 726 huishoudings).
Ewe kommerwekkend is die hoë aantal jong ma’s wat geboorte geskenk het in die laaste 12 maande voor die 2011- sensus. Tieners van 12- en 14-jaar oud het geboorte aan 60 babas gegee. Meisies tussen 15- en 19-jaar het geboorte aan 435 babas geskenk.

Comments

Namibian Sun 2024-11-23

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!