Laat die kinders lees

Gemeenskapslede van Epukiro het saamgespan om die regering by te staan deur boeke vir vier skole in die Omahekestreek te skenk.
Michelline Nawatises
Mariselle Stofberg

Die komitee van die Omahongero mEpukiro- inisiatief het Donderdag altesaam 4 971 boeke aan die ministerie van onderwys, kuns en kultuur by die nasionale biblioteek in Windhoek oorhandig.

Die boeke, ter waarde van N$702 179, sal vir vier skole in die Omahekestreek gegee word, naamlik die Junior Sekondêre Skool Epukiro Post 3, Primêre Skool Goeie Hoop, Primêre skool Omuhaturua en Primêre Skool Morukutu.

Die gemeenskap van Epukiro het saamgestaan en die inisiatief van stapel stuur om die slaagsyfer en leeskultuur onder leerlinge in die Epukiro-kiesafdeling te bevorder.

Dr. Ngungaa Hangara, die voorsitter van die Omahongero mEpukiro-inisiatief, sê die inwoners van Epukiro wou ? verskil in hul gemeenskap maak, veral met betrekking tot die skoolkinders. “In stede daarvan om net die regering te blameer, het ons as gemeenskap besluit om die regering eerder by te staan en te kyk waar ons hulle tegemoet kan kom.”

Aanvanklik was die komitee se doelwit om N$25 000 in te samel om ten minste 500 boeke aan te koop, maar danksy borge en donasies is hierdie doelwit ver oorskry. Mnr. Hiskia Tjatjitua, die stigter van Namibia Pulp Paper, het ook 576 rolle toiletpapier, ter waarde van N$3 212 aan die vier skole geskenk.

Me. Veno Kauaria, die adjunk- uitvoerende direkteur van onderwys, kuns en kultuur wat onder meer verantwoordelik is vir voortgesette onderrig, sê die skenking gaan nie net help met die vestiging en uitbreiding van biblioteke by skole nie, maar ondersteun ook die nasionale kurrikulum vir basies onderrig. “Vir ons om die doelwitte te bereik wat uiteengesit is, moet daar in skolebiblioteke belê word en seker gemaak word hulle is behoorlik toegerus. Dit bied aan ons leerlinge bykomende leesmateriaal wat die kurrikulum en persoonlike groei van hierdie leerlinge ondersteun.”

Die skenking bestaan uit handboeke en leesboeke.

“Dié is ? suksesstorie en ? oorwinning, want dit is ? gebaar wat ongelooflik baie vir hierdie kinders gaan beteken,” sê mnr. Pecka Semba, die Omaheke-streeksdirekteur van onderwys.

Volgens Kauaria is die waarde van die skenking vir kinders van onskatbare waarde. “Wanneer jy aan kinders boeke gee, dra jy by tot die kennis van daardie kind. Dit wat kinders inneem as hulle lees, is iets wat nooit van hulle af weggeneem kan word nie.”

Namibia Publishing House, die Waldorf-skool, die Catherine Bullen-stigting, Komeho Namibia Development Agency, Mech Repair Centre en verskeie individue het bygedra tot die skenking.

Comments

Namibian Sun 2024-09-20

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment

LaLiga: Leganés 0 vs 2 Athletic Club | Real Betis 2 vs 1 Getafe | Mallorca 1 vs 0 Real Sociedad Katima Mulilo: 25° | 39° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 15° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 19° | 34° Otjiwarongo: 13° | 32° Omaruru: 14° | 32° Windhoek: 11° | 28° Gobabis: 9° | 30° Henties Bay: 11° | 18° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 06:23, High tide: 12:53, Low Tide: 19:02, High tide: 01:16 Swakopmund: 12° | 14° Wind speed: 22km/h, Wind direction: NW, Low tide: 06:21, High tide: 12:51, Low Tide: 19:00, High tide: 01:14 Walvis Bay: 11° | 17° Wind speed: 23km/h, Wind direction: N, Low tide: 06:21, High tide: 12:50, Low Tide: 19:00, High tide: 01:13 Rehoboth: 7° | 29° Mariental: 7° | 26° Keetmanshoop: 6° | 24° Aranos: 6° | 27° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 6° | 23° Oranjemund: 15° | 30° Luanda: 22° | 24° Gaborone: 11° | 17° Lubumbashi: 18° | 36° Mbabane: 8° | 9° Maseru: 3° | 13° Antananarivo: 11° | 28° Lilongwe: 21° | 31° Maputo: 14° | 15° Windhoek: 11° | 28° Cape Town: 10° | 21° Durban: 13° | 14° Johannesburg: 7° | 9° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 21° | 34° Harare: 17° | 30° Currency: GBP to NAD 23.18 | EUR to NAD 19.49 | CNY to NAD 2.48 | USD to NAD 17.5 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.18 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132 | USD to AOA 927.77 | USD to BWP 13.17 | USD to EGP 48.48 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.52 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1838.95 Up +1.41% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14184.33 Up +0.68% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30937.69 Up +1.96% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 612.53/OZ UP +0.97% | Copper US$ 4.30/lb DOWN -0.0053 | Zinc US$ 2 880.30/T DOWN -1.93% | Brent Crude Oil US$ 74.70/BBP DOWN -0.0025 | Platinum US$ 972.91/OZ DOWN -0.01 Sport results: LaLiga: Leganés 0 vs 2 Athletic Club | Real Betis 2 vs 1 Getafe | Mallorca 1 vs 0 Real Sociedad Weather: Katima Mulilo: 25° | 39° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 15° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 19° | 34° Otjiwarongo: 13° | 32° Omaruru: 14° | 32° Windhoek: 11° | 28° Gobabis: 9° | 30° Henties Bay: 11° | 18° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 06:23, High tide: 12:53, Low Tide: 19:02, High tide: 01:16 Swakopmund: 12° | 14° Wind speed: 22km/h, Wind direction: NW, Low tide: 06:21, High tide: 12:51, Low Tide: 19:00, High tide: 01:14 Walvis Bay: 11° | 17° Wind speed: 23km/h, Wind direction: N, Low tide: 06:21, High tide: 12:50, Low Tide: 19:00, High tide: 01:13 Rehoboth: 7° | 29° Mariental: 7° | 26° Keetmanshoop: 6° | 24° Aranos: 6° | 27° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 6° | 23° Oranjemund: 15° | 30° Luanda: 22° | 24° Gaborone: 11° | 17° Lubumbashi: 18° | 36° Mbabane: 8° | 9° Maseru: 3° | 13° Antananarivo: 11° | 28° Lilongwe: 21° | 31° Maputo: 14° | 15° Windhoek: 11° | 28° Cape Town: 10° | 21° Durban: 13° | 14° Johannesburg: 7° | 9° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 21° | 34° Harare: 17° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.18 | EUR to NAD 19.49 | CNY to NAD 2.48 | USD to NAD 17.5 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.18 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132 | USD to AOA 927.77 | USD to BWP 13.17 | USD to EGP 48.48 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.52 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1838.95 Up +1.41% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14184.33 Up +0.68% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30937.69 Up +1.96% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 612.53/OZ UP +0.97% | Copper US$ 4.30/lb DOWN -0.0053 | Zinc US$ 2 880.30/T DOWN -1.93% | Brent Crude Oil US$ 74.70/BBP DOWN -0.0025 | Platinum US$ 972.91/OZ DOWN -0.01