CuveWaters bring water-wysheid

Waterskaarste word nekslag toegdien
Gerine Hoff
Catherine Sasman – Vakleerlinge wat aan ’n kort kursus in besproeiing aan die Unam-kampus op Ondangwa se ‘Reënwateroes Veldlaboratorium’ (rainwater harvesting field laboratory) suksesvol voltooi het, het op 5 Junie hul sertifikate ontvang.
Tientalle bestaansboere uit die Oshona- en Oshikotostreek het aan die kursus deelgeneem wat deur die Keniaanse tuinboudeskundige mnr. Isaac Kariuki aangebied is.
Die kursus het onder meer die beginsels van die oes van reënwater en wateropberging ingesluit, asook besproeiing van groente, waterbesparingsmaatreëls en die gebruik van kunsmis en plaagdoders.
Tussen April en Junie het voorligtingbeamptes van die ministerie van landbou, water en bosbou aan ’n soortgelyke kursus deelgeneem.
Die kursus is deur Unam in samewerking met die Duitse Organisasie vir Internasionale Samewerking (GIZ), die Universiteit van Kaiserlautern en die Vrye Universiteit van Berlyn moontlik gemaak. Dit is deel van die CuveWater-inisiatief wat deur verskeie Duitse instellings en Namibiese nie-regeringsorganisasies van stapel gestuur is. Dit is in 2009 by die Epyeshona-nedersettings naby Oshakati en in 2011 by Iipopo naby Okatana as proefprojekte ingestel.
Gedurende die kort reënseisoen word reënwater van dakke en beton-oppervlakke geoes en in tenks gestoor wat van verskillende materiale gemaak is.
Die geoeste water is van ’n hoë gehalte en is bestem vir tuinbou, maar word ook gebruik vir wasgoed, kook en as drinkwater vir diere.
Tuine met waterbesparende drupbesproeiing is langs die tenks aangelê.


SANITASIE
Sedert 2012 is CuveWaters ook op Outapi by ’n sanitasieprojek betrokke om die toenemende waterskaarste in informele woonbuurte te takel.
Die projek word gesamentlik deur die Duitse maatskappy Bilfinger Water Tegnologieë en Outapi se munisipaliteit uitgevoer.
Die projek maak gebruik van paslike tegnologiese opsies vir die suiwering van afvalwater en die hergebruik daarvan.
Sanitasiegeriewe is in drie informele woonbuurte op Outapi gebou.
Dit sluit in ’n gemeenskaplike wassery in die Onhimbu- en Okayekongwe-woonbuurt wat toilette en wasbakke as wasplek gebruik.
In die Tobias Hainyeko-woonbuurt is daar 30 klein washuise met storte, toilette en wasbakke aangebring. Dié washuise word elk deur drie of vier huishoudings gebruik.
Ongeveer 55 alleenstaande steenhuise wat deur die Shack Dwellers Federation of Namibia (SDFN) in Tobias Hainyeko gebou is, is aan die dorp se rioolnetwerk gekoppel. Dié huise is met badkamers gebou.
Te danke aan hierdie sanitasiegeriewe is die algemene gesondheid en higiëne van die inwoners aansienlik verbeter.
Opnames tussen 2012 en 2015 dui daarop dat ontlasting in die ope van 58% tot 12% gedaal het.
Ongeveer 900 inwoners maak van die wasserye in Okayekongwe en Onhimbu gebruik, en 300 inwoners van 55 huishoudings in Tobias Hainyeko maak van die gesamentlike sanitasiegeriewe gebruik.

Comments

Namibian Sun 2024-09-20

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment

LaLiga: Leganés 0 vs 2 Athletic Club | Real Betis 2 vs 1 Getafe | Mallorca 1 vs 0 Real Sociedad Katima Mulilo: 25° | 39° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 15° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 19° | 34° Otjiwarongo: 13° | 32° Omaruru: 14° | 32° Windhoek: 11° | 28° Gobabis: 9° | 30° Henties Bay: 11° | 18° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 06:23, High tide: 12:53, Low Tide: 19:02, High tide: 01:16 Swakopmund: 12° | 14° Wind speed: 22km/h, Wind direction: NW, Low tide: 06:21, High tide: 12:51, Low Tide: 19:00, High tide: 01:14 Walvis Bay: 11° | 17° Wind speed: 23km/h, Wind direction: N, Low tide: 06:21, High tide: 12:50, Low Tide: 19:00, High tide: 01:13 Rehoboth: 7° | 29° Mariental: 7° | 26° Keetmanshoop: 6° | 24° Aranos: 6° | 27° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 6° | 23° Oranjemund: 15° | 30° Luanda: 22° | 24° Gaborone: 11° | 17° Lubumbashi: 18° | 36° Mbabane: 8° | 9° Maseru: 3° | 13° Antananarivo: 11° | 28° Lilongwe: 21° | 31° Maputo: 14° | 15° Windhoek: 11° | 28° Cape Town: 10° | 21° Durban: 13° | 14° Johannesburg: 7° | 9° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 21° | 34° Harare: 17° | 30° Currency: GBP to NAD 23.28 | EUR to NAD 19.58 | CNY to NAD 2.49 | USD to NAD 17.56 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.23 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.02 | USD to AOA 926.84 | USD to BWP 13.17 | USD to EGP 48.48 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.56 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1838.95 Up +1.41% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14184.33 Up +0.68% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30937.69 Up +1.96% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 612.22/OZ UP +0.96% | Copper US$ 4.32/lb UP +0.10% | Zinc US$ 2 917.50/T DOWN -0.66% | Brent Crude Oil US$ 74.54/BBP DOWN -0.0047 | Platinum US$ 984.48/OZ UP +0.18% Sport results: LaLiga: Leganés 0 vs 2 Athletic Club | Real Betis 2 vs 1 Getafe | Mallorca 1 vs 0 Real Sociedad Weather: Katima Mulilo: 25° | 39° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 15° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 19° | 34° Otjiwarongo: 13° | 32° Omaruru: 14° | 32° Windhoek: 11° | 28° Gobabis: 9° | 30° Henties Bay: 11° | 18° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 06:23, High tide: 12:53, Low Tide: 19:02, High tide: 01:16 Swakopmund: 12° | 14° Wind speed: 22km/h, Wind direction: NW, Low tide: 06:21, High tide: 12:51, Low Tide: 19:00, High tide: 01:14 Walvis Bay: 11° | 17° Wind speed: 23km/h, Wind direction: N, Low tide: 06:21, High tide: 12:50, Low Tide: 19:00, High tide: 01:13 Rehoboth: 7° | 29° Mariental: 7° | 26° Keetmanshoop: 6° | 24° Aranos: 6° | 27° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 6° | 23° Oranjemund: 15° | 30° Luanda: 22° | 24° Gaborone: 11° | 17° Lubumbashi: 18° | 36° Mbabane: 8° | 9° Maseru: 3° | 13° Antananarivo: 11° | 28° Lilongwe: 21° | 31° Maputo: 14° | 15° Windhoek: 11° | 28° Cape Town: 10° | 21° Durban: 13° | 14° Johannesburg: 7° | 9° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 21° | 34° Harare: 17° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.28 | EUR to NAD 19.58 | CNY to NAD 2.49 | USD to NAD 17.56 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.23 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.02 | USD to AOA 926.84 | USD to BWP 13.17 | USD to EGP 48.48 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.56 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1838.95 Up +1.41% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14184.33 Up +0.68% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30937.69 Up +1.96% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 612.22/OZ UP +0.96% | Copper US$ 4.32/lb UP +0.10% | Zinc US$ 2 917.50/T DOWN -0.66% | Brent Crude Oil US$ 74.54/BBP DOWN -0.0047 | Platinum US$ 984.48/OZ UP +0.18%