Auas Motors belê in onderwys

Mariselle Stofberg
Auas Motors het N$170 000 geborg vir die aanbou van klaskamers by die Laerskool Bet-El in Windhoek. Atenu Developments sal die klaskamers oprig en Round Table Windhoek tree op as die fasiliteerder tussen die borg en die skool om die logistieke reëlings te behartig. In die foto is mnre. Werner Wormsbaecher, voorsitter van die Round Table Windhoek, Gerhard Vermeulen, die uitvoerende hoof van Auas Motors en Paulus Lewin, die waarnemende direkteur vir onderwys in die Khomasstreek. Foto MARISELLE STOFBERG

Comments

Namibian Sun 2024-11-22

No comments have been left on this article

Please login to leave a comment

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!