Savanna-beleggings ’n ‘reuse sukses’
Produsente sorg self vir 73% van kapitaal
Altesaam 549 produsente het met 'n indrukwekkende N$146 miljoen vorendag gekom, wat beteken nog net N$54 miljoen is nodig om die nodige kapitaal van N$200 000 te hê.
Elvira HattinghNamibiese beesboere het in totaal ’n indrukwekkende N$146 miljoen in die beplande Savanna Beef Processors (SBP) belê en dus self sowat 73% van die beskikbare N$20
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 12:00.
Comments
Namibian Sun
No comments have been left on this article